Het jy gehoor?

Help só Haïti-slagoffers

‘n Massiewe aardbewing het Haïti in puin gelê. Die foto’s vertel stories van oorlewendes, maar ook van derduisende mense wie se lewens onherroeplik deur Moeder Natuur verwoes is.

Jy kan help! Hier’s ‘n lys van organisasies

UNICEF - www.unicef.org.uk

ActionAid - www.actionaid.org.uk

British Red Cross - www.redcross.org.uk

Oxfam - www.oxfam.org.uk

World Visionwww.worldvision.org.uk

Save the Children UKwww.savethechildren.org.uk

Action Against Hungerwww.actionagainsthunger.org.uk

Disaster Emergency Committee (DEC)www.dec.org.uk

Merlinwww.merlin.org.uk

Salvation Armywww.salvationarmy.org.uk

Só help die sterre

Oprah Winfrey, Brangelina, Wyclef Jean en Paris Hilton is besig om die mense van Haïti te help. Op Twitter het Lindsay Lohan, Ashton Kutcher en Nicole Ritchie en ‘n hele rits ander sterre hul stemme oor Haïti laat hoor. (Bron: Blastmagazine.com)

George Clooney doen dit wéér

Dit sal sy derde ‘telethon’ vir ‘n internasionale ramp wees. Tydens die tsoenami in 2004 en die 11 September 2009-aanvalle in NY was George daar. En nou is hy terug om musieksterre in die bedryf op te kommandeer vir ‘n groot 2-uur musiekvertoning waartydens mense kan geld gee ten bate van die Haïti-slagoffers. Hy praat al glo 3 dae lank op die foon. (Bron: www.people.com)

  • http://xyccxtbhyssu.com/ hopgncyhxwz

    d3jvm1 ekxxzqxcbfaa, [url=http://xpuyweejsepf.com/]xpuyweejsepf[/url], [link=http://htzelmstghca.com/]htzelmstghca[/link], http://onsevvmxncod.com/