Kate, Charlotte, George en William by Charlotte se doop 
FOTO: Instagram  kensingtonroyal

Kate, Charlotte, George en William by Charlotte se doop FOTO: Instagram kensingtonroyal

Het jy gehoor?

Kate deel foto’s van prinses Charlotte

Die hertogin van Cambridge het foto’s van haar eerste dogter, prinses Charlotte, met die wêreld gedeel – en sy lyk nes haar mamma!

Charlotte is laas tydens haar doop in die openbaar gesien en nou kan ons sien hoe mooi groot sy die afgelope 5 maande geword het.

Trotse pa William het gesê Charlotte en ouboet George begin nou elk hul eie persoonlikhede ontwikkel – die 2-jarige prins George is “lewendig” en Charlotte is “ladylike“, berig Hello!.

Charlotte is Woensdag 7 maande oud.

Kate het onlangs gesê sy wil hê haar kinders moet so normaal moontlik grootword – lees die volledige berig HIER.

George en Charlotte se oom Harry kuier in Suider-Afrika en het gister by die Val de Vie-landgoed in die Paarl polo gespeel – kyk HIER na foto’s van dié geleentheid.

Lees nou