FOTO: Twitter @Chelsea__Smithh

FOTO: Twitter @Chelsea__Smithh

Het jy gehoor?

Het jy geweet? Dís hoe jy jou oorbelle moet dra

Omtrent so vinnig soos die foto van #thedress versprei het, versprei dié Twitter-foto van Chelsea Smith waarin sy wys hoe jy eintlik jou oorbelle moet dra.

Chelsea het gister dié foto gedeel en gesê sy het nou eers besef dat sy haar oorbelle nog haar hele lewe lank verkeerd dra. Jy is veronderstel om die plastiekplaatjie te verwyder.

Ander Twitter-gebruikers stem nie saam nie en sê weer dié plastiek moet aan die oorbel bly.

Verwyder jy jou oorbelle se plastiekplaatjie?

  • JA
  • NEE


Bron: Today.com

  • Roelien Havenga

    Ek verwyder nie die plastiek randjie nie, vir die eenvoudige rede:
    Groter oorkrabbertjies (studs) “hang” wanneer die plastiek stukkie nie daar is om te harnas nie.
    Bv. groter vs. kleiner pêrel oorbelle.
    Hier kan mens duidelik die verskil sien in hoe die oorbel sit, met die plastiek randjie stewig, sonder die randjie, hang die oorbel.

    • Diana Ewert

      Ek stem saam met Roelien Havenga – ek was vir baie jare ‘n invoerder van juweliersware en dit is die eerste keer dat ek daarvan lees dat die plaatjie verwyder moet word.