FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Het Karlien weer liefde gevind?

Netwerk24 berig vandag dat Karlien van Jaarsveld weer liefde gevind het. Sy en die oudrugbyspeler Joe Breytenbach is glo ’n paartjie.

(Lees die volledige storie op Netwerk24.)

Karlien en Derick Hougaard het verlede jaar geskei.

Joe het dié foto’s van hom en Karlien op Instagram gedeel. Die eerste foto was by die onlangse Sama’s. En die tweede het hy 19 weke gelede gedeel met die onderskrif … “So there’s this girl…”

@thesamas_

A photo posted by Joe Breytenbach (@joebreytenbach_13) on

So there’s this girl A photo posted by Joe Breytenbach (@joebreytenbach_13) on

 

Lees nou

Deel jou ontbytresep en WEN!

Aspoestertjie-Karlien vs Sneeuwitjie-Nádine

Bobby, Karlien en sus Cara help kinders