"Love True" Premiere - 2015 Tribeca Film Festival
Het jy gehoor?

Het Shia LaBeouf die belaglikste haarstyl ooit?

Die Fury-akteur het behoorlik mense aan die gons gehad toe hy onlangs met ’n … wat sal ons sê, unieke haarstyl op die rooi tapyt verskyn het. 

Hy was by die Tribecca filmfees waar hy die première van die dokumentêr, True Love bygewoon het

Shia se lang vlegsel het oor sy skouer gehang, die kante van sy kop is skoongeskeer en op die kroon pryk daar korterige krulle.

Ons kan nie sê ons is mal oor dié styl nie. Wat dink julle?

"Love True" Premiere - 2015 Tribeca Film Festival

 

 

  • annette

    “Skoongeskeur”?