Het jy gehoor?

Híér trou Karlien en Derick

Dié paartjie en hul familie word aansienlik meer opgewonde op sosiale media soos wat die groot dag nader kom. Karlien het saam met haar broer, Bobby en ma Ronel Brink Woensdag na die plek waar die paartjie gaan afhaak, Brenaissance Estate in Stellenbosch gaan kyk. Hulle het die volgende deur die dag getwiet:

Bobby se twietKarlien se twietRonel Brink se twiet

En hoe lyk is dié venue presies? Hier is ‘n paar foto’s van Brenaissance se Facebookblad:

Brenaissance

Brenaissance