vir altyd
Het jy gehoor?

Hieroor gaan Vir Altyd : Sterre vertel

Teen dié tyd weet die meeste van ons dat Vir Altyd die liefdesverhaal van Nina (Donnalee Roberts) en Hugo (Ivan Botha) vertel.

As kinders was hulle beste maats en ná baie jare ontmoet hulle weer wanneer Hugo, ’n reisfotograaf, na sy ouerhuis in die Paarl terugkeer, onwetend dat Nina die volgende dag trou.

Nou vertel die akteurs in hul eie woorde waaroor dié plaaslike fliek vir hulle gaan

Vir Altyd begin op 12 Februarie 2016 landwyd in teaters draai.

SARIE is ’n trotse mediavennoot van Vir Altyd.

Lees ook