FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Hier’s SA se mooiste man!

Mense sê dikwels Suid-Afrika het die mooiste vroue, maar dieselfde geld beslis ons mans!

In 2016 het SARIE ’n lys gedeel van ons mooiste manne in die land. Vanjaar het ons vir lesers gevra om te sê wie húl keuse is, waarna ons die top-40 bekendgemaak het. Vandag sê ons wie die top-20 – en wenner! – is.

Hier’s 2017 se top-20

Meer as 5 000 stemme het ingestroom, waarvan die uiteindelike wenner byna 1 000 gekry het.

En die wenner is …

 

En wat sê Bobby?

Wow! So wat sê ’n man as hy so ’n vreemde toekenning kry? Ek kan net sê baie dankie vir die kompliment. Al is dit hoe vreemd, waardeer ek dit regtig baie dat julle so dink!” het Bobby aan SARIE.com gesê.

Dié blondekop is geen vreemdeling vir SARIE nie, hy het immers al twee keer op ons voorblad verskyn. “Ek voel baie gevlei … my vrou (Annatjie) het lekker gelag.”

FOTO Leana Clunies-Ross

Wie gaan SARIE se 2018-lys haal?

Lees nou

Francois van Coke: Koel ou van die suburbs

Terreuraanval: Dís wat jy moet doen

Dra jou serp só

  • Gerda Klopper

    AGGENEE waar’s Arno Klopper – Hy’s die mooiste

  • Soekie Owen

    Da Prokureur Andre van 7de laan MAN