sr1304cover0insert02
Het jy gehoor?

Hoe gaan die Ghoema-rokke lyk vanjaar?

Nou wonder ons hoe gaan die sterre se rokke lyk vanjaar? En die manne? ‘n Paar het al getwiet:

 
Sien julle al uit vir die ??? Sien julle daar..

Helene Bester se rok word deur Simon Rademan ontwerp:

 
Oeeee! Ghoemas kom nader! Sien regtig uit! Dankie vir my rok, Simon!

F WILSON FASHION

MoniQue se uitrustings word nou eksklusief deur F Wilson Fashion ontwerp. Hulle het ook Corlea Botha en Dewald Wasserfall se vrou, Anel, se rok spesiaal vir die Ghoemas ontwerp.

MoniQue

 
Ghoemas ghoemas ghoemas! Is julle almal amper reg? Nog net n week, super opgewonde!


Opad na vir my Ghoema rok passing…. WOOOHOO! Ek gaan so awesome lyk – Ja ek sê dit want ek weet dit gaan so wees, hehe!! X


So hang my pragtige design in my sitkamer vir


Things to do: pick up my dress for the awards from , visit and . Excited!

 

DIAAN DANIELS


Think . Is going to be the hottest girl at the awards wearing a custom made Dress…


Groot dankies aan vir my stylish outfits! Hier’s ‘n sneak preview!

Dewald Louw - Diaan Daniels

VOLG SARIE op TWITTER om op hoogte bly van al die wenners hierdie Sondagaand.