Het jy gehoor?

Hoe sal Jeannie D en Loyiso Bala in 2050 lyk? Foto’s

Daarom is hulle deel van hierdie inisiatief, een van vir 20 tot 35-jariges waarsku om te spaar vir hul aftrede. Jeannie D en Loyisa is gegrimeer om hulle 40 jaar ouer te laat lyk – met plooie, gryshare en selfs ‘n boeppens vir Bala!

Hou Jeannie D en Loyiso se Facebook-profiele dop vir meer.