Zak van Niekerk
Het jy gehoor?

Hofsaak oor sanger Zak van Niekerk se dood sloer

Die Burger berig vanoggend dat die saak waarin ’n munisipale amptenaar wat na bewering twee jaar gelede die ongeluk veroorsaak het wat tot die dood van die sanger Zak van Niekerk gelei het, wéér uitgestel is.

Zak se vrou, Sonja, en hul seuns, die 4-jarige Jano en 2-jarige Zian, het van Hartbeespoort na Sasolburg gereis net om te hoor dat die saak weer uitgestel is.

Sy het aan Die Burger gesê dat sy hoop geregtigheid geskied.

Lees die volledige berig hier

Bron: Die Burger