FOTO: Kevin Bacon  Instagram

FOTO: Kevin Bacon Instagram

Het jy gehoor?

Hollywood-akteur tel baie gewig op

Die bekende akteur Kevin Bacon het onlangs ’n selfie gedeel op sy Instagram-blad waarin sy gesig aansienlik voller as gewoonlik is. 

Dié foto het sy aanhangers op hol gehad, hoewel die egtheid daarvan betwyfel word.

FOTO: Kevin Bacon  Instagram

FOTO: Kevin Bacon Instagram

Popsugar berig dat die Footloose-ster op 15 April by die première van sy nuutste fliek, Adult Beginners, beslis nie oorgewig was nie. Sy vetter gesig is vermoedelik die resultaat van goeie grimeerskunstenaars se werk, óf van ’n app op sy foon.

Lees ook: