FOTO Instagram  @houseofhubner

FOTO Instagram @houseofhubner

Het jy gehoor?

Die oulikste hondekruisings

Ons is seker jy het nog nie dié hondekruisings gewaar nie. Kan jy jouself indink? Twee van jou gunsteling-hondespesies in een! Met soveel oulike kruisings sal jy onmiddellik jou hart verloor op dié snoete.

via GIPHY

Hier is ’n lys van die oulikste hondekruisings:

1. Horgi – Siberiese sleehond (Siberian husky) en ’n Walliese herdershond (corgi) 

Die pels van ’n Siberiese sleehond, maar so groot soos ’n corgi – daar’s min dinge soos dié bal hare in die wêreld.

View post on imgur.com

2. Border Collie Cocker - ’n borderkollie en cockerspanjoel (cocker spaniel)

As jy vinnig kyk, kan jy die hierdie woef misgis vir ’n Dalmatiese hond.

A photo posted by @dog_crossbreeds on

SA se gewildste honde

3. Goldador – ’n labrador en golden retriever

Twee van die vriendelikste honde in een!   

A photo posted by @dog_crossbreeds on

4. Border-Aussie: ’n borderkollie en Australiese skaaphond (Australian Shepherd)

Met hierdie hond se eindelose energie sal jy nooit stilsit nie.

5. Baussie – ’n Boston-terriër en Australiese skaaphond 

Wie kan in daardie blou oë kyk en hom nié met iets lekkers bederf nie?

A photo posted by @dog_crossbreeds on

 

6. Bordoodle – ’n borderkollie en poedel

Jy kan hierdie slim honde baie maklik leer.

A photo posted by @dog_crossbreeds on

7. Chi Staffy – ’n staffordshire-bulterriër (staffy) en ’n chihuahua

Dit is waar wat hulle sê van dinamiet en klein pakkies …

8. Jug – ’n Jack Russell-terriër en pug Hoe kan jou hart nou nie smelt as jy na hierdie gesiggie kyk nie?

A photo posted by Audrey (@audreythejug) on

 

via GIPHY

Hoe oud is jou woef in mensjare?