FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Hougaard-tweeling kom ’n dag vóór nefie se verjaarsdag

Die Van Jaarsveld-familie het behoorlik rede om fees te vier! Karlien en Derick se tweeling-seuntjies, Eliah en Daniël, is gisteroggend gebore en vandag is nefie Leben een jaar oud…

Bobby en Annatjie van Jaarsveld se jongste seuntjie, Leben, verjaar vandag – net een dag nadat sy nefies Eliah en Daniël gebore is. Bobby het dié foto van Leben se verjaarsdagkoek op sy Facebook-blad gedeel.

Leben koek“Kan julle glo Leben (my jongste) word al 1? Sy oulike verjaarsdag koek…” Ouma Ronel glimlag vanoggend van oor-tot-oor, en met goeie rede. Sy het die volgende op haar Twitter-blad gesê:

 

Annatjie, Bobby se vrou, het ook oor Leben se verjaarsdag getwiet:

Karlien en Derick se tweeling is gisteroggend net ná 11:30 gebore. Eliah is eerste gebore en weeg 1.95kg, terwyl Daniël 1.7kg weeg. Bobby en Annatjie moes hul gesinsvakansie in Sodwana kortknip om betyds by die tweeling se geboorte te wees. Hy het gister op sy Facebook-blad gesê: “Nog nooit so vinnig van vakansie af gejaag nie. Karlien is opgeneem in die hospitaal! Die 2-ling is op pad!!”

Lees meer hier: