kylie_minogue_carrying_mandah_bigpictures_purchased_rz
Het jy gehoor?

Húlle en hul handsakke

 Mandah- en Martha-styl handsakke, kompleet met ritssluiters wat jou handsak kleiner of groter maak afhangende van die inkopies. Kylie Minogue, Halle Berry, Cat Deeley, Victoria Beckham, Charlize Theron, Leighton Meester en Jessica Alba is reeds gesien met een van dié aan die arm.

Dit kos nou wel ‘n allemintige R10 000 elk, maar wie’t gesê ons mag nie droom nie …