11112224_10155360055530640_2213006467886413872_n
Het jy gehoor?

Swanger of nie?

Dis Gekkedag en die celebs is bekend daarvoor dat hulle hul aanhangers poetse bak.

Net vanoggend het twee bekendes beweer dat hulle swanger is, en wie weet of hulle die waarheid praat!

Die eerste is Morné Morkel se vrou, Roz Kelly. Sy het dié foto van haar “baba-magie” gedeel.

Hump day

A photo posted by ↞ Roz Kelly Morkel ↠ (@roz_kelly) on

Dié paartjie is verlede jaar in Desember getroud.

*Alhoewel sy dié foto op 1 April gedeel het, is sy wel swanger. 

Die tweede “swangerskap” op Gekkedag is Arno Jordaan en sy vrou, Lizanie. Dié gewilde Afrikaanse sanger het dié foto op sosiale media gedeel.

Arno Jordaan

Arno en Lizanie is die trotse ouers van Milan – wat in Desember 2013 gebore is. Kyk na hul gesinsfoto’s hier.

*SARIE.com kan bevestig dat albei dié swangerskappe wel poetse is!

Gaan jy vandag op iemand ‘n poets bak?

  • JA
  • NEE