bathingsuitold_new
Het jy gehoor?

Hulle verjaar

SARIE word vanjaar 60, en ons vier ‘n mylpaal-verjaardag. Kyk wie vier ook groot jare saam met ons in 2009.

Noddy – 60 jaar

Kleur-TV’s en die begin van sepies – 60 jaar

Barbie – 50 jaar

André le Roux se Op die Vrou Af-rubriek – 10 jaar

Amanda Strydom – 30 jaar op die verhoog

Sesame Street – 40 jaar

Abbey Road van The Beatles – 40 jaar

Hello Kitty – 35 jaar

Cutt Glas – 20 jaar op die verhoog

Die Grootwiel in Londen, The London Eye – 10 jaar

Simon Cowell (van Idols-faam) – 50

Koos Kombuis – 20 jaar op die verhoog

Keukenhof (die bekende tulpetuin in Holland) – 60 jaar