lr_trinny_susannah_ti_3208f
Het jy gehoor?

Style in the City wag op jou

Daar lê vir jou 4 dae van absolute bederf, inkopies en styladvies voor.

Wat meer wil ‘n vrou hê? Dis nou jou kans om met MasterCard Style in the City gepamperlang te word.

Dié unieke mode-, skoonheid- en leefstyl-ekstravaganza word in samewerking met die styl-ghoeroes Trinny en Susannah, aanbieders van die BBC-program What Not to Wear, vanaf 29 Oktober tot 1 November 2009 by die V&A Waterfront in Kaapstad aangebied.

Kom verkyk jou aan modeparades met eksklusiewe klere en asemrowende bykomstighede. Jy sal dink jy’s in die mode-hemel.

Koop jou kaartjie met jou MasterCard by Computicket en betaal net R230. Die gewone prys is R270. Daar is ook Platinum-pakkette teen R1 200 (BTW ingesluit) beskikbaar. Bespreek nou – gaan na Computicket

**Ons eie Michélle van Breda gaan by een van die geleenthede wees waar sy ‘n rok sal dra wat later opgeveil word.

Sien julle daar!

  • Linda

    Ek is n slaafse navolger van die twee en sal beslis daar wees!

  • http://mbmpswhtrxgb.com/ rcxloohqb

    sil9GA xmvpuiidbrjw, [url=http://yhiskpsxxkms.com/]yhiskpsxxkms[/url], [link=http://nfojtgseusbe.com/]nfojtgseusbe[/link], http://hwsnlnqxjffj.com/

  • http://admozalfjnvg.com/ pzipidkyis

    tk8rOH gdksqhbzjpuq, [url=http://fpggczopfiwp.com/]fpggczopfiwp[/url], [link=http://mxhiyhocsufq.com/]mxhiyhocsufq[/link], http://zmmzzbwlhxfs.com/