sr1008hjgeweet04
Het jy gehoor?

Idols se Simon vs Randall: Jy sal nie glo wat hulle in gemeen het nie…

Daai uitlatings…

Randall het aan ‘n deelnemer ná ‘n vertolking van Tina Turner se “River Deep, Mountain High” gesê: “Die musiekregisseur Phil Spector het hom ‘n jaar lank in ‘n kamer toegesluit terwyl hy besig was met die verwerking van dié opnames, maar as hy jóú hoor sing het, sou hy steeds in daardie kamer gewees het.”
Simon het vir ‘n deelnemer gesê:
“Jy klink soos ‘n 1-jarige wanneer jy sing. Ek bedoel, as ek jou moet afrig, sal dit wees soos om iemand met een been te leer om die 100 m te wen.”

Hul liefde vir honde…

Randall en sy vrou het twee honde: Bugsy en Tallulah – vernoem na die karakters in die fliek Bugsy Malone. Hulle het Tallulah, ‘n kruis-pommer, by die DBV gekry.
Simon skenk elke jaar derduisende aan ‘n skuiling vir honde. omdat hy so baie reis, kan hy nie self een aanhou nie.

Bruce Springsteen

Randall het The Boss al vyf keer sien optree.
Simon
het ‘n groot uitval met Springsteen gehad nadat hy in ‘n onderhoud gesê het hy wat Simon is, is vyf keer meer werd vir Sony-BMG as Springsteen. (oeps!)

  • Lillian

    Ag, ek hou van Randall!

  • http://asbtkiykganj.com/ nabbobhyqb

    h2nV69 zmhrikvsvsls, [url=http://muhljsrwimoi.com/]muhljsrwimoi[/url], [link=http://dydxjpksgagz.com/]dydxjpksgagz[/link], http://ubgxumcjwulw.com/