sr1111_s_seksie_122_
Het jy gehoor?

In die gees van ‘Breaking Dawn': Vampier Gier

Die Twilight-fenomeen duur voort. en die giere wat dié fliekreeks inspireer, is onbetwisbaar!

’n Spierwit gelaat, donkerrooi lippe en smeulende oë is met die uitreiking van die nuutste fliek,
Breaking Dawn: Part 1, wéér in. Dis die voorlaaste fliek in die reeks.

Kry dié voorkoms


Kies Chanel Rouge Coco in Rouge Noir vir jou lippe om Bella se voorkoms te vervolmaak.

Kyk hier na die lokprent van Breaking Dawn Part 1

  • Amelia Ireton

    ek het breaking dawn gister al gesien hier in Somerset wes :) dit was totally awesome gewees ! is ons bietjie voor Pretoria ?