• Karen De Haast

    Hallo,
    Ek was die oggend lus om Groenboontjie-bredie te maak … maar, oe ek het nie ‘n resep nie! Toe ek by die werk kom, het my SARIE kos (waarop ek inteken) gearriveer … en toe ek hom oopslaan … raai wat! Toe is daar ‘n Groenboontjie-bredie resep in!!
    Het dit daardie aand gekook! Fantasties!
    Dankie vir hierdie tydige tydskrif!!

  • Helena

    Pierre Spies se sjokolade brownies is absoluut heerlik! My man en kinders is gaande daaroor en dit is elke keer hul keuse van nagereg!Die wit sjokolade mousse is ‘n wenner saam met dit!!

  • Jess Venter

    waar in Pretoria kan ek die Tamarinde pasta koop???? nie een van die supermarkte in Centurion het dit op die rakke nie !! HELP ASSEBLIEF

    Jess