FOTO Twitter

FOTO Twitter

Het jy gehoor?

Is Kate se hare blond? Of is daar twee …

Die wêreld moes twee keer kyk toe die Franse fietsryer Pauline Ferrand-Prevot oor die eindstreep kom. Met haar gesigsvorm, beenstruktuur en prominente kuiltjies lyk sy op ’n haar soos die hertogin van Cambridge, Kate Middleton! Dis net die blonde hare wat die waarheid verklap.

Die 24-jarige Pauline het 26ste in haar resies by die Olimpiese Spele geëindig.

Presentation is done! Time to ride #raboliv #frenchcup #marseille Benoit Gilles

A photo posted by Pauline FERRAND-PREVOT (@paulineferrandprevot) on

Team presentation for #rvv is finished, start at 11.30 tomorrow ! Follow our team #raboliv@thomas_maheux A photo posted by Pauline FERRAND-PREVOT (@paulineferrandprevot) on

Kyk net hoe baie lyk sy soos Kate:

En die Oscar-wenner Leonardo DiCaprio het aan boogskut deelgeneem – of eerder, sy tweeling Brady Ellison. Gebruikers van sosiale media kon hulself nie keer om vinnig die ooreenkoms uit te wys nie.

Ons wonder of Kate nou haar kenmerkende lokke gaan kleur?

Lees nou

Kate Middleton se haarstileerder verklap … 

Klassieke items vir ’n Kate Middleton-klerekas

Aitsa, Kate Middleton word Marilyn Monroe!