screen_shot_2013_07_11_at_1.56.19_pm_310w
Het jy gehoor?

Ivan Botha oor sy moeilike jaar

Dit was rof, dit was besig, dit was emosioneel, sê akteur Ivan Botha oor ‘n jaar wat hartseer gebring het maar ook nuwe drome. In die Augustus-uitgawe van SARIE gesels Ivan uit die hart oor sy egskeiding en die dood van sy vriend, Andrew Thompson

Hy is beter bekend as Pieter van 7de Laan en Wimpie van Bakgat!. Ivan Botha gesels oor sy nuwe roplrent Pad na jou hart, sy liefde vir toneelspel en die lekker deel van sy werk …

 

Lees die volledige onderhoud met Ivan Botha in die Augustus-uitgawe van SARIE.aug_2013_400w