FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

JA OF NEE: Stem vir Jennifer Lawrence se rok

Gisteraand was die Londense première van Hunger Games: Mockingjay Part 2.

Die Oscar-bekroonde aktrise Jennifer Lawrence het op die rooi tapyt met ’n gewaagde Dior Couture-rok geskitter.

Dié fliek is die vierde en laaste in die Hunger Games-reeks, en die span was opgewonde om vir oulaas saam op die rooi tapyt te verskyn. Hulle het dié selfie geneem om die geleentheid te vier.

This isn’t goodbye, it’s a see you soon. #friendsforlife #mockingjaypart2 #londonpremiere

A photo posted by Sam Claflin (@mrsamclaflin) on

STEM: Hou jy van Jennifer se rok?

  • Ja
  • Nee

Lees ook