FOTO:  kimkardashian

FOTO: kimkardashian

Het jy gehoor?

JA of NEE? Kim Kardashian se rok op die rooi tapyt

Die realiteitster Kim Kardashian het die afgelope naweek opslae gemaak toe sy hoog swanger op die rooi tapyt verskyn het in dié sexy rok …

 

Sy was by die LACMA (Los Angeles County Museum of Art) se 2015 Kuns en Film-gala.

Haar tweede kind, ’n seun, word na verwagting in Desember gebore. Sy en die kletsrymer Kanye West is verlede jaar getroud en hul eersteling, North, is twee.

 

Wat dink jy van Kim se rok? Sexy en sterk of onvanpas?

JA of NEE: Hou jy van Kim se rok?

  • Ja
  • Nee
 

Lees ook