FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Jackman, Hugh Jackman. PLUS SA se eie Bond

“Shaken not stirred.” Met dié drie woorde het die Australiese akteur Hugh Jackman die wêreld aan die gons.

Hugh het die afgelope week ’n video op Instagram geplaas waar hy die ikoniese 007-drankie geniet.

SHAKEN, NOT STIRRED.

A video posted by Hugh Jackman (@thehughjackman) on


Sedert die vrystelling van Daniel Craig se laaste Bond-fliek, Spectre, het mense bespiegel oor wie sy opvolger kan wees. Name soos Idris Elba, Tom Hardy, Tom Middleton, Michael Fassbender en Henry Cavill is al ’n geruime tyd in die prentjie. Maar dit lyk of Hugh Jackman dalk iets groots verklap het!

Ons sal nie omgee as die aantreklike Australiër die negende James Bond raak nie. Sy donker hare en smeulende oë maak hom beslis ’n treffer!

Maar as dit ons keuse was, sou ons dié SA akteurs in dié rol wil sien

Armand Aucamp

Armand Aucamp FOTO: Instagram (@armandaucamp)

Armand Aucamp
FOTO: Instagram (@armandaucamp)

Danny Ross

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Nico Panagio

Gallo Images / Getty Images

Gallo Images / Getty Images

Bennie Fourie

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Wie is jou Suid-Afrikaanse James Bond?

Lees ook