Jane Krakowski
Het jy gehoor?

Jane Krakowski was so byna Rachel in Friends

Die 30 Rock-ster Jane Krakowski het by die jaarlikse Emmy-toekennings onthul dat sy jare gelede ’n oudisie vir die rol van Rachel Green in die supergewilde TV-reeks Friends gedoen het, berig MTV

Sy het aan Giuliana Rancic op die rooi tapyt vertel sy sou graag dié rol, wat uiteindelik aan Jennifer Aniston toegestaan is, wou gehad het.

Jane het wel bygevoeg dat alles altyd uitwerk soos dit moet en dat sy baie gelukkig is met haar loopbaan.

Lees ook