FOTO Instagram / @people

FOTO Instagram / @people

Het jy gehoor?

Janet Jackson se baba is byna hier!

Die sangeres Janet Jackson se baba is byna hier! En sodra die kleinding gore word, gaan die “Together again“-sangeres en haar man, Wissam Al Mana, haar oorlede broer, Michael Jackson, op ’n spesiale manier vereer, berig E News.

Volgens E News gaan die baba se naam glo iets met Michael Jackson te doen hê, maar die paartjie hou dié besonderhede nog ’n geheim.

A photo posted by People Magazine (@people) on

Op 49, twee weke voor haar 50ste verjaardag, het die sanger swanger geraak met haar eerste kind.

Janet is in 2012 met die magnaat Wissam Al Mana (41) getroud. Dit is Janet se derde huwelik. Sy het in April vanjaar aangekondig dat sy haar wêreldtoer gaan uitstel, juis oor sy en Wissam met ’n gesin wil begin.

Wat dink jy gaan die babanaam wees?

Lees nou

FOTO: Kyk hoe pragtig is Zetske se klein Alexander

Kyk watter aktrise is nou sangeres

Steven Spielberg se 19-jarige dogter nou model