Janez Vermeiren lees nou blocks
Het jy gehoor?

Janez Vermeiren word weer pa

Die bekende TV-aanbieder Janez Vernmeiren en sy verloofde, die Brasiliaanse model Juliana Vasconcelos, verwag hul tweede baba!

Janez het dié sonarfoto op Instagram met sy byna 20 000 aanhangers gedeel.

Janez voel baie geseënd en sê hy gee nie om wat die geslag van die baba is nie.

Die paartjie se eerste seun, Vincent, is een jaar oud, en Janez se oudste seun, uit ’n vorige verhouding, is 9.

Geluk, julle!

Lees ook