Het jy gehoor?

Jay die gesig van bekende jeans- en parfuum-handelsmerk

So het Jay op Twitter laat weet: “Groot Nuus!!! is die amptelike gesig van

En hier op sarie.com wys ons jou die eksklusiewe eerste foto. 

Hy is ook later vanjaar te sien in die rolprent Platteland uit die pen van Deon Opperman en Sean Else waar hy die rol van Jakes vertolk. En boonop speel Steve Hofmeyr sy pa.

Ons was agter die skerms by Platteland