FOTO Instagram  @mia_duplessis

FOTO Instagram @mia_duplessis

Het jy gehoor?

Jay du Plessis en Mia verwag seun nr. 4

Die gewilde Afrikaanse sanger en musikant Jay du Plessis spog reeds met drie pragtige seuns en vandag het Mia op sosiale media aangekondig dat hulle binnekort nóg ’n seun verwelkom.

Mia skryf op Instagram “Een, twee, drie ……. En toe is daar NOG n boetie oppad”

Een, twee, drie ……. En toe is daar NOG n boetie oppad /a>

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

FOTO: Jay en Mia saam met hul 3 seuns Aidan, Samuel en Luka

Nie meer grappies om n familie foto te probeer neem nie.. #chaos #kanniestilsitnie #papparaakkwaad

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on