Het jy gehoor?

Jay kuier by die SARIE-kantore

Jay by die SARIE-kantore Die gewilde treffers Bonnie en Clyde en Superhero is ook op dié album. Dit is Jay se 17de jaar in die musiekbedryf. “Soos ek nou hier deur die Karoo ry op pad na nog ‘n opwindende gig in ons mooi platteland, weet ek, is ek bevoorreg en baie geseënd om dit nogsteeds te kan doen,” skryf hy in die CD-omslag. 'n Getekende briefie Volg vir Jay op Twitter