Het jy gehoor?

Jay se album kry goue status + hy wys FOTO’S

Baie geluk! Jay se splinternuwe album Dis hoe ons rol het pas goue status verkry. Kyk hier na ‘n voorsmakie van die musiekvideo “Dis hoe ons rol”

Jay het onlangs ‘n paar foto’s op Twitter gedeel. Kyk hier!

jay_1_630wJay en sy gesin met vakansie

jay_2_630wJay en sy band in die JacarandaFM-studios

jay_3_630wJay en Emo

jay_5_630wJay en sy gesin met vakansie

jay_6_630wJay en Steve neem ‘n liedjie vir die Dis hoe ons rol-album op.