Jay en sy vrou, Mia FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

Jay se derde seun se naam is …

Die sanger Jay du Plessis se vrou, Mia, is swanger met hul derde seun. En sy naam gaan Luka wees.

Jay en Mia is reeds die trotse ouers van Aidan en Samuel. Hulle verwag vir Luka so teen die middel van die jaar.

Mia met Aidan (links) en  Samuel (regs) FOTO: Twitter

Mia met Aidan (links) en Samuel (regs) FOTO: Twitter

Jay het op 11 September 2013 Mia se swangerskap ook op Twitter aangekondig:

“So ek wou dit eers stil hou, maar lyk my dis uit! My bday geskenk is ek gaan weer Pa word! #MostAwesomeBdayGiftEver! Ek hoop dis my prinses!”

Kyk ook na ’n foto van Mia se baba-magie HIER