FOTO Instagram  @mia_duplessis

FOTO Instagram @mia_duplessis

Het jy gehoor?

Jay se vrou smeul op die strand

Die gewilde sanger Jay du Plessis en sy vrou, Mia, het verlede jaar hul derde seun verwelkom. En ma Mia smeul reeds met haar vietse lyf op die strand.

Jay en sy gesin neem ’n blaaskans aan die Natalse kus. Hy het dié foto’s van Mia op sy Twitter-profiel gedeel en dis moeilik om te glo Mia is ’n ma van drie!

FOTO: Twitter  @Jay_du_Plessis

FOTO: Twitter @Jay_du_Plessis

FOTO: Twitter  @Jay_du_Plessis

FOTO: Twitter @Jay_du_Plessis

Hul jongste, Luka, is in Mei verlede jaar gebore. Jay het verlede jaar aan SARIE.com gesê hy hoop Luka is net so stout soos sy boeties, Aiden en Samuel:

Dit bly ’n ongelooflike ervaring en my seuns is alles vir my wat sin maak en belangrik is in die lewe … [Ek sien die meeste uit] om te sien of hy so stoutgat is soos sy boeties … ek verkies dit so!

Lees ook