Jay
Het jy gehoor?

Jay se vrou wys babamagie

Die sanger Jay du Plessis se vrou, Mia, is swanger met hul derde seun. Jay het ‘n foto van Mia op sy Twitterprofiel gedeel.

jay jpg Jay het op 11 September 2013 Mia se swangerskap ook op Twitter aangekondig:

“So ek wou dit eers stil hou, maar lyk my dis uit! My bday geskenk is ek gaan weer Pa word! #MostAwesomeBdayGiftEver! Ek hoop dis my prinses!”