Het jy gehoor?

Jeans – kêrelsnit of noupassend

Saartjie het gisteraand in Johannesburg gaan kuier vir die bekendstelling van Mr Price se nuwe denimreeks.
SAARTJIE hastagSoos gewoonlik was die geleentheid ‘n heerlike partytjie vol stylvolle mense. Elkeen het sy/haar persoonlike styl weerspieël deur denim op hul eie, unieke manier te dra. Van denimhemde, -baadjies, jumpsuits en dungarees (nou nie my persoonlike gunsteling nie) tot jeans in verskillende snitte. Dit het weer eens bewys dat denim dié universal clothing item is vir almal, ongeag geslag of styl.

Die geleentheid was ‘n heerlike straatpartytjie met ‘n “pop-up shop” wat tot 26 Mei by Jutastraat 70 in Johannesburg sal wees.

Die heerlike straat partytjie met kos stalletjies vir die aand.

Die heerlike straatpartytjie met kosstalletjies vir die aand.

'n Illustreerder het heel aand almal se styl vasgelê met die pen.

‘n Illustreerder het heelaand elkeen se styl vasgelê met die pen.

MR PRICE Pop up Store Low Res-1

Mr Price se “pop-up shop” by Jutastraat 70, Johannesburg

Die binnenkant van die "pop-up shop"

Die binnekant van die “pop-up shop”

In die denim “campaign” verskyn verskillende SA-bloggers met hul denimstyl. Kyk dit hier:

As jy nie die “pop-up shop” kan besoek nie, kyk hier na ‘n paar van my gunsteling-denimsnitte wat jy aanlyn by Mr Price kan koop: