FOTO: Instagram  emilielivingston

FOTO: Instagram emilielivingston

Het jy gehoor?

Jeff Goldblum (61) verloof aan sy Emilie (31) – só lyk die ring

Die akteur Jeff Goldblum (Jurassic Park) het onlangs sy aktrise-meisie, Emilie Livingston gevra om te trou. En só lyk die ring!

Dié paartjie lyk baie verlief (van wat ons op sosiale media kan aflei) én hulle het ook ’n foto van die ring gedeel.

Dié pas-verloofdes het ná die verlowing in Hawaii gaan vakansie hou.

Jeff is was al twee keer getroud – aan Patricia Gaul en aktrise Geena Davis.

Kyk hier na nóg interessante verloofringe

Kyk na nóg verloofringe op Etsy.

Nou wil ons jou mening hoor!

Sê watter nommer ring is jou gunsteling en watter een kan (volgens jou) maar gesmelt word.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!