Het jy gehoor?

Jennifer Aniston se eie parfuum – kyk die video van die bekendstelling in Harrods

Sy som die geur op as ‘sexy en skoon’ en wou graag ‘n natuurlike geur hê. Die advertensie vir die parfuum wys ‘n smeulende (en baie natuurlike) Aniston, toegedraai in ‘n kombers, op die rotse langs die see.

Maar waar kom die naam vandaan? Volgens OK! verwys lolavie na “Whatever Lola wants, Lola gets“, lirieke uit Jennifer se gunsteling-liedjie. Dit sluit aan by haar lewensbenadering dat ‘n vrou álles kan hê.

Dis nog onbekend wanneer die parfuum in die res van die wêreld bekend gestel sal word.