FOTO Instagram  @mrchrismcmillan

FOTO Instagram @mrchrismcmillan

Het jy gehoor?

Jennifer Aniston se nuutste parfuum

Jennifer Aniston het pas haar nuwe parfuum, Near Dusk, bekendgestel, berig E!Online.

Near Dusk kombineer geure van pinksterroos, pienk rissie, muskus, wit amber, soet jasmyn, nektarien en klapperwater.

jennifer aniston

Jennifer het seker gemaak dat sy by die parfuum se ontwikkeling betrokke was: “Ek ruik elke geur wat ek in die laboratorium in die hande kan kry, van verskillende blomme tot leergordels. Sodra ek iets geskep het waarvan ek hou, gebruik ek dit vir ’n paar maande as ’n toetslopie.”

Near Dusk is Jennifer se derde parfuum.

Bron: E!Online

Lees nou