FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Jennifer Aniston se trouring!

Volgens ‘n bron wil Jennifer ‘n bestemmingstroue hê, byna soos om saam met ‘n paar vriende weg te loop na ‘n eksotiese plek. Dit sal ‘n lekker vakansie-gevoel hê, want dit is hul gunsteling saamdoen-ding.

“Jennifer is in die wolke oor haar 2de kans op ‘n huwelik. Justin is ernstig en baie lief vir haar,” het ‘n bron verklap. Justin het op sy 41ste verjaarsdag die jawoord gevra – meer as ‘n jaar saam as ‘n paartjie. Jennifer is tans besig om die fliek We are the Millers in New Mexico te skiet.

FOTO: www.people.com