FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Jennifer Lawrence se nuwe haarstyl

Die Oscar-bekroonde aktrise het haar lang blonde lokke kortgeknip om die lente te vier.

Jennifer Lawrence

Die 22-jarige aktrise het vinnig ster-status bereik nadat sy in Februarie die Oscar vir Beste Aktrise losgeslaan het vir haar rol in Silver Linings Playbook.

Die Los Angeles haarkapper, Mark Townsend, is verantwoordelik vir Jennifer se nuwe kapsel.

“Soos wat ek gesny het, het ek ophou tel hoeveel keer sy gesê het ‘Ek is mal daaroor!‘. Sy is baie opgewonde. Dit is die kortste wat haar hare in ‘n baie lang tyd was,” het Mark volgens Hello! gesê.

Mark het ‘n foto van hom en sy bekende kliënt getwiet:

Mark TownsendMark Townsend en Jennifer Lawrence