FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Jennifer Lawrence sny óók haar hare af!

Hierdie is die seisoen vir kort haarstyle! Die Oscar-bekroonde aktrise Jennifer Lawrence is ook nou deel van die Hollywood-groepie wat hul hare kort gesny het.

Beyoncé, Pamela Anderson, Jennifer Aniston en nou Jennifer Lawrence – almal het besluit om hul hare die afgelope paar weke korter te sny. Jennifer Lawrence van Hunger Games- en Silver Linings Playbook-faam het haar nuwe haarstyl gister op haar Facebook-blad gewys.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Die 23-jarige aktrise is besig om die tweede Hunger Games-film in die reeks, Catching Fire, te bemark. Daarom sal ons nog hierdie nuwe haarstyl op ’n paar geleenthede sien!

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Wat dink jy van Jennifer se nuwe haarstyl?

Kyk ook hier hoe lyk Jennifer Aniston met haar nuwe haarstyl!

… en só lyk Pamela Anderson.

Ons wys jou ook hoe jy jou kort haarstyl van normaal na rock-sjiek kan transformeer:

Klik hier vir dié haarstyl!

Ons gunsteling Suid-Afrikaanse celeb met ’n kort-haarstyl is Nadia Valvekens. Dit pas perfek by haar!

nadiarz_630w.jpg