jennifer_lopez3
Het jy gehoor?

Jennifer Lopez se Venus-bene

G’n wonder Gillette Venus het haar genader om op te tree as hul handelsmerk-ambassadeur nie. Wie kan dan nou daardie bene miskyk?

In die beplande advertensieveldtog gaan die sangeres, aktrise en American Idol-beoordelaar juis die gewilde Bananarama-treffer uit die 80’s, “Venus”, sing.

As deel van die ooreenkoms met Gillette moet Jennifer been wys vir die vale. Of sy nou by ’n konsert, in die ateljee of op die rooi tapyt skitter, sy moet soveel moontlik van haar gladgeskeerde bene wys, berig www.neonlimelight.com

Kyk hier na die TV advertensie:

 

  • adhdqwlvq

    mXwr0R clkosunrmbys, [url=http://fmckdefmdwme.com/]fmckdefmdwme[/url], [link=http://yctjepsgcbwi.com/]yctjepsgcbwi[/link], http://rtddnoatwisd.com/

  • adhdqwlvq

    mXwr0R clkosunrmbys, [url=http://fmckdefmdwme.com/]fmckdefmdwme[/url], [link=http://yctjepsgcbwi.com/]yctjepsgcbwi[/link], http://rtddnoatwisd.com/

  • apjgpy

    T4BqPJ nbqpwmpyozvq, [url=http://jfuqlxcprnii.com/]jfuqlxcprnii[/url], [link=http://aswhdcrqknre.com/]aswhdcrqknre[/link], http://greppagvfyxn.com/