Het jy gehoor?

Jennifer Lopez wys been

Almal weet dat Jennifer Lopez (41) van haar kroontjie tot haar toontjie mooi is! G’n wonder Gillette Venus het haar genader om op te tree as hul handels-ambassadeur nie. Wie kan dan nou daardie bene miskyk!

In die beplande advertensieveldtog gaan sy juis die gewilde Bananarama-treffer wat die 80’s, Venus, sing.

Hier is die advertensie: