Jennifer Love Hewitt
Het jy gehoor?

Jennifer Love Hewitt se seun gebore en dít is sy naam!

Jennifer Love Hewitt en haar man die akteur, Brian Hallisay, is ’n seun ryker, berig E! Online.

Atticus James Hallisay is vroeër vandag gebore.

Die akteurspaar se eersteling, Autumn James Hallisay, is amper twee jaar oud. Jennifer en Brian het in 2013 in die geheim getrou.

Jennifer het ’n maand voor klein Atticus se geboorte dié selfie op haar Facebook-blad gedeel.

Bron: E! Online

Dié glanspersoonlikhede word ook ouers in 2015

Die sanger Nicholis Louw en sy vrou, Denise

Aktrise Lika Berning en haar man, Clyde

Jak de Priester se vrou, Michelle

Emo Adams en sy verloofde, Michelle

Die Protea-krieketkaptein, AB de Villiers, en Daniëlle

Die aktrise Mandi Baard en haar man, Schalk

Rugbyspeler Morné Steyn en sy vrou, Christelle

Krieketspeler JP Duminy en sy vrou, Sue

Die bekende TV-aanbieder Anele Mdoda

Krieketspeler Morné Morkel en sy vrou, Roz Kelly

 

Lees ook