jessica_alba_048_1024x768
Het jy gehoor?

Nog ’n dogtertjie vir Jessica Alba

Jessica het gesê haar ander dogter, Honor (3), is ongelooflik opgewonde. Sy het ook haar Facebook-aanhangers bedank vir al die ondersteuning gedurende haar swangerskap.

Cash het op sy Twitter-blad geskryf dat positiewe twiets en boodskappe vir hulle regtig baie beteken: “Ons glimlag van oor tot oor.”

  • Anemieke

    Ag kyk nou net. Hoe duurbaar!