Het jy gehoor?

Jessica Biel – die nuwe gesig van Revlon

Bederf jouself met ‘n verskeidenheid van ryk pigmente en sygladde teksture. Vir luuksheid in kleur is dit beslis jou beste keuse.

Klik vir Jessica se gunsteling-produkte, nuwe Revlon-produkte vir jou smuktassie.

*Op die foto hierby: Jessica Biel dra Revlon Luxurious Color Eyeshadow in Peacock Lustra, Black Galaxy en Glinstening Snow.