FOTO: Charl Marais

FOTO: Charl Marais

Het jy gehoor?

Jo-Ann Strauss is swanger!

Die voormalige Mej. SA en sakevrou Jo-Ann Strauss het op Instagram aangekondig dat sy swanger is.

Jo-Ann is in 2012 met die Duitse dokter Michael Held getroud. Jo-Ann en Michael is reeds die trotse ouers van ’n seuntjie wat in April verlede jaar gebore is. 

Sy het ook ’n blog vir ma’s, Modern Mommy.