FOTO: Instagram/ @chrissyteigen_instagram

FOTO: Instagram/ @chrissyteigen_instagram

Het jy gehoor?

John Legend en Chrissy Teigen se baba – Luna

Die Grammy-wenner John Legend en model Chrissy Teigen het Sondag hul eersteling verwelkom. En dis duidelik dat die pienkvoet, Luna Simone Stephens, reeds hul harte gesteel het.

Die glanspaartjie het foto’s van hul dogter op sosiale media gedeel. En dié donkerkoppie het beslis trekke van haar pa.

Chrissy en John het lank gesukkel om ’n baba te kry en Chrissy het uiteindelik met behulp van in vitro-bevrugting swanger geraak, berig Daily Mail.

Sy het op 12 Oktober verlede jaar haar swangerskap bekend gemaak en gesê dit was nie ’n maklike pad nie. Hulle was verheug oor die kleinding wat op pad is.

Kyk net die pragtige foto’s van Luna

hi my lulu!

A photo posted by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

#nofilter

A photo posted by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

Baie geluk, Chrissy en John!

Lees nou